Hashtag: tshirtsandvinyls

134 Posts

Top posts

[Marié]: Met dié dat die pandemie so deel geword het van ons daaglikse bestaan, het ek ‘n ekstra groot hunkering gehad om die hoofstukke van my lewe te herroep wanneer nostalgie aan my deur klop. Met Kersfees net om die draai, wonder ek of hierdie feestyd gaan uitspeel soos al die jare vantevore en twyfel ek nogsteeds of ek werklik by my hele familie in die Noorde sal kan wees gedurende hierdie tyd. Met dié gedagtes, herroep ek drie hoofstukke van my verlede. Die hoofstukke speel af in die plekke wat my gemaak het wie ek vandag is, en alles wat gepaard gaan met Gauteng, Noordwes en die Wes-Kaap. As jy soos ek, bietjie nostalgies is oor “almal wat ver is”, is hierdie Kersgids vir jou. Met ‘n ietsie local vir jou familie en vriende wat nie net om die draai bly nie. #9Lives #9LivesZA #Giftguides #Christmasgiftguide #AfrikaansBlogger #tshirtsandvinyls #MrVinyl #Biertyd #JoshKempen #Poppiefield #AlbertFrost #GiantSheepClothing #potchefstroom #koosduplessis #AsAlmalVerIs
27
0
11 months ago
#HerdExclusive #Urbanwear ⁠apparel⁠ ⁠ Visit our exclusive site!⁠ ⁠ Link in bio!⁠ ⁠ #urbanherdmedia #tshirtsandvinyls #fashion #clothing #style #streetwear #streetstyle
6
1
4 months ago

Recent posts